Boston Terrier Puppies in Pretoria (20/01/2019)

Boston Terrier, Pretoria


Opregte Boston Terrier hondjies te koop, met ouderdom vanaf 6 weke tot en met 12 weke. Hondjies moet ten minste eers 8weke wees voor hulle na nuwe huise sal kan gaan. Alle entings en ontwurmings sal opdatum wees wanneer hulle kom haal word. Slegs na goeie en liefdevolle huise. Ouers sal op die perseel wees om na te kyk. Kontak my gerus op *removed* Gelee in Pretoria. Kontak vir meer foto’s.

Boston Terrier Puppies in Pretoria (20/01/2019)