Bull Terrier Puppies in Pretoria (24/03/2021)

Bull Terrier, Pretoria


Bullterrier puppies te koop!
5 teefies gebore 17 Maart 2021 sal die 30ste April reg wees vir hulle nuwe huise.
Ingeent en ontwurm met hulle veearts kaarte.
R5000
Kontak *removed*

Bull Terrier Puppies in Pretoria (24/03/2021)