Cane Corso Puppies in Vereeniging (22/02/2020)
Cane Corso, Vereeniging4 teefies en 4 reuntjies. Die Pa is n Boerboel en die Ma n Cane Corso. Dis al 2 mastiffs. Hulle is vandag 4 weke oud, so soek goeie huise vir hulle oor 2 weke. Kontak Johan vir meer info *removed*
