Pitbull Puppies in Pretoria (16/01/2021)

Pitbull, Pretoria

8 x Male Pitbull puppies available.

Puppies waiting for loving homes, pups vaccinated and dewormed, contact for more info. Videos available on request. Mother is registered with papers. Father comes from registered bloodline, but does not have papers. Pups will be ready at end of January at 8 weeks.

8 x Pitbull reuntjies beskikbaar

Hondjies opsoek na liefdevolle huise. Hondjies is gespuit en ontwurm, kontak vir meer inligting. Videos beskikbaar op aanvraag. Mamma is geregistreer met papiere, pappa kom van geregistreerde bloedlyn maar het nie papiere nie. Hondjies sal reg wees einde Januarie op 8 weke.

WhatsApp/Telegram or Phone:

*removed*

Pitbull Puppies in Pretoria (16/01/2021)