Amerikaanse Pitbul hondjies te koop. 3 tefies en 2 reuntjies. Ingeënt en ontwurm. Die pa is geregistreer. Uitstekende waghonde. Beskikbaar vanaf 23 November. Ek is van Allanridge in die Vrystaat. Skakel *removed*
Popular Searches: