Retriever Puppies in Kimberley (29/05/2022)

Kimberley, Retriever

Golden retriever puppies te koop.

Gebore 15/04/22
3 tefies en 5 reuntjies beskibaar.

1ste inenting gekry, vol ondersoek deur vearts en ge micro chip.

Ma is Kusa geregistreer en pa kom van breeder af maar is nie Kusa geregistreer nie.

Beskibaar op 8 weke, 10/06/22
R3 700.00 elk

Gebaseer in kimberley.

Kontak Eienaar op *removed*.

Retriever Puppies in Kimberley (29/05/2022)