Terrier Puppies in Vereeniging (22/06/2021)

Terrier, Vereeniging

“Super” terriers: Staffie/Bullterrier/Pitbull kruising…

Ouers: Teef is Stafiie/Pitbull kruis + Reun was opregte Bullterrier

Wit hondjie is ‘n tefie. 6,5kg – Baie lewendig en spelerig en liefdevol (R500)

Bruin reun (regs) 7,7kg – Grootste in die werpsel, sagte teddy beertjie (R500)

Bruin tefie (heel links) 7,1kg – Beste van al drie rasse, ernstige hondjie, baie statig en “soliede” hondjie (R2000)

Bruin reun (middel links) 7,1kg – Alfa reun – Nie te koop

11 Weke oud

email: *removed*
Whatsapp: *removed*

Terrier Puppies in Vereeniging (22/06/2021)