Yorkshire Puppies in Other (17/07/2018)

Other, Yorkshire


2 Yorkshire Terrier Tefies beskikbaar vir nuwe huisies! 9 weke oud. Geregistreer by IEYTC. Ontwurming is opdatum asook 1ste spuit ontvang
Sable Tefie R3000.00
Blue Merle tefie R4000.00 geskatte uitgroeigewig +/-2.4kg. Kontak Maureen *removed*

Yorkshire Puppies in Other (17/07/2018)