Yorkshire Puppies in Pretoria (23/06/2022)

Pretoria, Yorkshire

Yorkies beskikbaar,8 wekies oud,geregistreer,ontwurm en gespuit. Daar is 3 reentjies en 1 tefie beskikbaar.
Reentjie gaan vir R2,500
Tefie gaan vir R3,500
Kontak of whatsapp my by *removed*
Bon Accord Pretoria Gauteng

Yorkshire Puppies in Pretoria (23/06/2022)