Bulldog Puppies for Sale in Pretoria by Liané Kleyn

Bulldog, Pretoria

Ons is trots om aan te kondig dat ons teef, Yakira, op 3 Julie 2017 ‘n werpsel van 9 volmaakte hondjies gehad het. 5 Reuntjies en 4 tefies.

Nou het die tyd aangebreek dat ons hulle moet adverteer (met groot hartseer). 😧 Hulle word ingeent, ontwurm, ge-“chip” en KUSA geregistreer voor verkoop. Hulle sal gereed wees om na hulle nuwe families toe te gaan vanaf 14 Augustus 2017.

Prys is R12 500 (nie onderhandelbaar).

Rietfontein
Pretoria

Enige van die volgende persone kan gekontak word om reelings te tref vir besigtiging –
Anton *removed*),
Yolandi *removed*),
Liane *removed*).

Bulldog Puppies for Sale in Pretoria by Liané Kleyn